OMNISOLAR
REGULEERDERS
'n Solar laaireguleerder beheer die krag wat vanaf die sonpanele kom ten einde te verseker dat die batterye reg gelaai word en in sekere gevalle beheer dit ook die gelykstroom laste.
Ons verskaf 'n wye verskeidenheid topkwaliteit solar laaireguleerders.
MORNINGSTAR TriStar
- Beskikbaar in 45 en 60 amp in 12,24 en 48 V, 36V programmeerbaar op versoek.
STECA
- Verskeie modelle vanaf 6-45 amp.
Outback MX60
- 60 en 80 amp MPPT laaireguleerders
PHOCOS
- Verskeie modelle vanaf 5 tot 40 amp.
Vir meer besonderhede en tegniese spesifikasies klik op die
onderstaande skakels:
Morningstar,
Steca,
Outback,
Phocos