OMNISOLAR
BATTERYE
'n Battery stoor energie wat verkry is vanaf sonpanele, windlaaier, hidro-turnines, kragopwekkers of ander bronne
12V Batterye
- Raylite Leisure RR2 96A/h C20 lae onderhoud
- Raylite EXCIS kalsium 102A/h onderhoudsvry
- Deltec Voyager Marine diep siklus 105A/h onderhoudsvry
- Deltec 1250 kalsium 102A/h onderhoudsvry
- Deltec Marine Freedom 70A/h onderhoudsvry
- Verseelde loodsuurbatterye 2 - 200A/h, in 6 and 12 Volt
M-Solar Raylite Millenium Solar Batterye

2V Raylite Millenium solar batterye
- 530 A/h
- 600 A/h
- 750 A/h
- 900 A/h
- 1050 A/h
- 1380 A/h
- 1660 A/h
Klik hier vir meer inligting oor die Raylite Millenium 2 Volt solar battery.
Spesifikasies van Raylite Millenium solar batteryselle 530 A/h -1660 A/h (C100)